Romanza

Bederftyd die Kerstyd … Vind weer liefde in vier splinternuwe Romanzas!

Vul jou kerskous met vier pragtige liefdesverhale deur Elsa Winckler, Madelie Human, Dina Botha en Rina Cilliers – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers! 

Liefde, hartstog, intrige … LAPA se nuwe Romanzas is pure leesgenot!

Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers! Vier lekkerlees-liefdesverhale deur Cecilia Nortjé, CM Christians, Corné van Rooyen en Malene Breytenbach.

Dina Botha in jou sitkamer? Sowaar! Registreer nou vir ’n opwindende Romanza-webinaar (6 Des)

LAPA Uitgewers se RomanzaKlub nooi jou graag na ’n Romanza-webinaar met die geliefde skrywer, Dina Botha!

Waar vind jy altyd liefde? In LAPA Uitgewers se jongste Romanzas!

Nou beskikbaar by LAPA Uitgewers … vier lekkerlees liefdesverhale deur Rina Cilliers, Wilreza Smit-Theron, Elize Davis en Lizelle von Wielligh.

Die liefde blom behoorlik in vier nuwe Romanzas deur Madelie Human, Louise van der Merwe, Marile Cloete en Bets Smith!

Dis heerlike lente … en LAPA Uitgewers stel bekend vier lekkerlees-liefdesverhale!

Irma Joubert, Chanette Paul, Dina Botha, Marie-Louise Cronjé en Elsa Winckler benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2022!

Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak en vyf LAPA-skrywers skitter op die kortlys!

Die liefde lê die wêreld vol in vier splinternuwe Romanzas! Plus, wen ’n Romanza-geskenkpak (31 Aug)

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Elsa Winckler, Dina Botha, Zinèt Oosthuizen en Elsa Drotsky. Plus, wen al vier boeke en ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1,000.

Liefde is die antwoord in vier splinternuwe Romanzas – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Didi Potgieter, Lizelle von Wielligh, Ida Bester en Judy Troskie …

Bederf jouself met vier nuwe Romanzas – nou beskikbaar by LAPA! Want liefde kan jou siel genees …

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Madelie Human, Alma Carstens, Rika Cloete en Ernalize du Toit.

Kom ons speel Raai-raai Romanza! Op die spel? ’n Romanza-geskenkpak PLUS ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van R1,000! (30 Jun)

Hoe goed ken jy jou Afrikaanse liefdesverhale? Toets jou kennis in LAPA Uitgewers se Raai-raai Romanza-kompetisie vir ’n kans om te wen!

Skud af die koue en verslind vier nuwe liefdesverhale, nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur René van Zyl, Kristel Loots, Dina Botha en Corné van Rooyen.

’n Nuwe seisoen, ’n nuwe begin vir die liefde in vier bekoorlike Romanzas!

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Magdaleen Walters, Marilé Cloete, Santi Neven en Alicia Hanekom.

Wat’s lekker by LAPA in April? Drie maklike maniere om opwindende boekbondels te wen!

Wil jy graag wegstap met boekbondels ter waarde van soveel as R2,000? Neem vandag nog deel aan LAPA Uitgewers se opwindende kompetisies vir die maand April.

Kry elke pot sy maat in Maart? Vind uit in 4 nuwe Romanzas (Plus, staan ’n kans om te wen voor 17 Maart!)

Nuut by LAPA: vier splinternuwe liefdesverhale deur Cecilia Nortjé, Elsa Winckler, Rina Cilliers en Ciska Olivier. Plus, staan ’n kans om al vier Romanzas te wen!

Die hart soek wat hy (of sy) soek in 5 splinternuwe Romanzas – nou op die rakke!

Nuut by LAPA in die maand van liefde – vyf nuwe liefdesromans deur René van Zyl, Frenette van Wyk, Analize Viljoen, Dina Botha en Lizelle von Wielligh!

Klop jou hart tjoklits vir die liefde? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 7 Februarie en WEN ‘n geskenkpak ter waarde van R2,000

Bederf jouself hierdie maand en sluit aan by die RomanzaKlub. Jy kan ‘n kans staan om ‘n Romanza-geskenkpak ter waarde van R2,000 te wen! (Spoiler: daar’s sjokolade op die spel!)

Nuwe jaar, nuwe Romanzas! Word meegevoer deur Paradiso, Meer as blomme, Maanengel en Veilige tuiskoms by jou

Nuut by LAPA in Januarie 2022 – vier nuwe liefdesromans deur Elize Davies, Ildé Grové, Wilreza Smit-Theron en Magda Schmidt om die nuwejaar mee af te skop!

Wat is beter – ’n Man in my Kerskous of ’n lekker boek? Vier feestelike Romanzas is nou beskikbaar!

Nuut by LAPA (en net betyds vir onder die Kersboom) – vier nuwe liefdesromans deur Dina Botha, Elsa Winckler, Madelie Human en Marilé Cloete!

Liefde versit berge in vier nuwe Romanzas!

Nuut by LAPA – Potlode en pinotage deur Louise van der Merwe, ’n Tweedehandse lewe deur Didi Potgieter, Liefde vir ’n middelkind deur Kristel Loots en ’n Fiets vir twee deur Ilse Beukes.

Kort jy ’n bietjie ekstra liefde die maand? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 30 November en wen!

Sluit aan by die RomanzaKlub in November, en jy kan dalk wegstap met ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1000 PLUS ’n pragtige sak!