C

Wat’s lekker by LAPA in April? Drie maklike maniere om opwindende boekbondels te wen!

Wil jy graag wegstap met boekbondels ter waarde van soveel as R2,000? Neem vandag nog deel aan LAPA Uitgewers se opwindende kompetisies vir die maand April.

Wen ’n boekbondel ter waarde van R1,000 voor 29 April 2022

Neem deel aan LAPA se meningsopname en staan ’n kans om ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1,000 te wen!

Die kompetisie is geldig tot 29 April 2022. Die wenner word lukraak gekies en op 2 Mei aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

***

Wen ’n LUCA-boekbondel voor 30 April 2022!

Teken in op LUCA se nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ’n LUCA-boekbondel! Hierdie boekbondel sluit die volgende in:

  1. Ina: ’n Verhaal van genade en genesing
  2. Vat die regte pad – Jesus s’n
  3. Stil vloei die Komati
  4. Arendsvlerke vir Siebert
  5. In die Teenwoordigheid van die Allerhoogste
  6. Die tint van ons toekoms

Die kompetisie is geldig tot 30 April 2022. Bepalings en voorwaardes geld.

***

Sluit aan by die RomanzaKlub voor 30 April en wen ’n boekbondel ter waarde van R2,000!

Staan ’n kans om ’n Romanza-geskenkpak te wen wanneer jy aansluit by die RomanzaKlub! Hierdie geskenkpak bestaan uit ’n LAPA- en Sorbet geskenkbewys ter waarde van R2,000!

Die kompetisie is geldig tot 30 April 2022. Die wenner word lukraak gekies en op 2 Mei aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Kompetisies LAPA LAPA Uitgewers LUCA Romanza RomanzaKlub Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments