C

Klop jou hart tjoklits vir die liefde? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 7 Februarie en WEN ‘n geskenkpak ter waarde van R2,000
 More about the book!

Bederf jouself hierdie maand en sluit aan by die RomanzaKlub. Jy kan ‘n kans staan om ‘n Romanza-geskenkpak ter waarde van R2,000 te wen!

Hierdie geskenkpak sluit in ’n ete vir twee by Spur, ’n heerlike boks Ferrero Rocher-sjokolade en Februarie se vyf pragtige Romanzas.

Is jy alreeds deel van RomanzaKlub? Jy word outomaties ingeskryf vir die kompetisie.

Die kompetisie is geldig tot 7 Februarie 2022 en die wenner word op 6 Desember aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

Psst … Loer hier vir ’n voorsmaak van al die Romanzas wat op jou wag.

Nog redes om aan te sluit

Sluit aan by RomanzaKlub teen R130,00 per maand en ontvang as lid die volgende voordele:

  1. Twee Romanzas elke maand vir slegs R130,00
  2. Bestel jou derde en vierde Romanza vir slegs R50,00 elk
  3. Jy kry 50% afslag op alle SuperRomanza
  4. Jy kry 30% afslag op alle LAPA-boeke (dit sluit Romanza, afgemerkte boeke of enige ander spesiale aanbiedinge uit). Hierdie bestellings kan telefonies geplaas word by 012 401 0700 of via e-pos by romanza@lapa.co.za
  5. ’n RomanzaKlub-sak ter waarde van R50,00 word eksklusief aan nuwe lede gestuur.
  6. Ons stuur maandeliks vir jou die RomanzaKlub-nuusbrief propvol inligting oor ons skrywers en hul verhale.

Geniet jou nuwe gunsteling klub!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Romanza RomanzaKlub Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments