C

Kort jy ’n bietjie ekstra liefde die maand? Sluit aan by die RomanzaKlub voor 30 November en wen!
 More about the book!

Hier is vir jou ’n heerlike bederfie om jou deur die laaste stukkie van die jaar te dra. Sluit aan by die RomanzaKlub in November, en jy kan dalk wegstap met ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1000 PLUS ’n pragtige sak!

Daar’s niks lekkerder as om elke maand ’n boekpakkie vol nuwe liefdesverhale in die pos te ontvang nie. En boonop kan jy R1000 wen om op jou gunsteling LAPA-boeke te bestee!

Kompetisie is geldig tot 30 November 2021. Wenner word 6 Desember aangekondig. Bepalings en voorwaardes geld.

Psst … Loer hier vir ’n voorsmaak van al die Romanzas wat op jou wag.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Romanza RomanzaKlub Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments