Romanza

Vergeet van reëls – hier is vier nuwe Romanzas om te verslind!

Nuut by LAPA – Vergeet van reëls deur Dina Botha, Oorbegin deur Marilé Cloete, Liefde vir ‘n feniks deur Ciska Olivier en As jy my wil hê deur Annarie Linde.

Die liefde blom soos madeliefies in Namakwaland in vier nuwe Romanzas!

Nuut by LAPA – vier nuwe Romanzas deur Didi Potgieter, Elsa Winckler, Lizelle von Wielligh en Nellie Alberts.

Sing ’n Lentemelodie – nog vier Romanzas is hier!

Nuut by LAPA! Lentemelodie deur Madelie Human, Uiteindelik verlief deur Dina Botha, Nogtans sal ek jou liefhê deur Magdaleen Walters en Waag en wen deur Renda de Waal-Fourie.

Nege LAPA-skrywers benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2021!

Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2021 is pas aangekondig! Veels geluk en sterkte aan al die LAPA-skrywers.

Vrouemaand-uitverkoping: Kry tussen 15% en 75% afslag op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers (14 Aug – 3 Sept 2021)

Aandag! LAPA-lesers kan nou tussen 15% en 75% spaar op geselekteerde boeke, spesiaal vir Vrouemaand.

Die liefde is onbeperk in vier nuwe Romanzas, nou beskikbaar by LAPA!

Nuut by LAPA – liefde sonder perke in vier nuwe Romanzas deur Marilé Cloete, Didi Potgieter, Jeanette Stals en René van Zyl.

Liefdesverhale is Tydloos – hier is nog vier nuwe Romanzas om die maand te verslind

Nuut by LAPA – vier vuurwarm liefdesverhale deur Lizelle von Wielligh, Madelie Human, Elize Davies en Marie-Louise Cronjé vir die koue maande.

Kom kuier saam met drie van jou gunsteling Romanzaskrywers in Klerksdorp (5 Junie)

Kom kuier saam met Louise van der Merwe (Mode en motors), Felicia Snyman (In sy hart), en Didi Potgieter (Hart van ys) by From Shack to Sanctuary in Klerksdorp.

Verlore skatte, muisneste en storieboekliefde: Nou beskikbaar in vier nuwe Romanzas!

Nuut by LAPA – vier splinternuwe liefdesverhale deur Dina Botha, Elsa Winckler, Malene Breytenbach en Louise van der Merwe om jou winter op te kikker.

Nuut! Vier vurige nuwe Romanzas – watter een sal jy kies?

Nuut by LAPA in Mei 2021 – vier nuwe liefdesverhale deur Marilé Cloete, Rina Cilliers, Nellie Alberts en Alma Carstens.

Nuut by LAPA: Vier immermooi liefdesverhale om die herfskoue af te weer

Nuut by LAPA Uitgewers in Maart 2021: Vier nuwe liefdesverhale deur Rene van Zyl, Corne van Rooyen, Magdaleen Walters en Dina Botha!

Wen ’n Romanza-boekbondel vol liefde! Neem deel op Facebook voor 22 Maart 2021

Is jy lief vir die liefde? Dan staan jy ‘n kans om met ‘n bondel vol liefdesboeke weg te stap in LAPA se jongste Romanza-kompetisie!

Wen vier nuwe Romanzas – net betyds vir Valentynsdag! (15 Feb)

Laat die liefde blom hierdie Valentynsdag! Een gelukkige leser kan wegstap met al vier Romanzas wat in Februarie verskyn het.

Die liefde kook by LAPA! Hier is vier nuwe Romanzas om die maand van liefde mee af te skop

Nuut by LAPA Uitgewers in Februarie 2021: Vier nuwe Romanzas deur Salma Swanepoel, Elsa Winckler, Didi Potgieter en Marilé Cloete.

LAPA vier die liefde in 2021 met vier vurige nuwe Romanzas, nou beskikbaar!

Nuut by LAPA: vier vurige nuwe Romanzas deur Madelie Human, Rina Cilliers, Felicia Snyman en Ciska Olivier.

Die vyfde bundel in die Romanza Nostalgie-reeks is hier! Lees twee van Alma Carstens se heel eerste liefdesverhale

’n Nuwe Bruidegom and Verlore jare deur Alma Carstens is nou weer beskikbaar in ’n spesiale Romanza Nostalgie versamelbundel.

Sjoe! Is dit warm hier by LAPA of is dit November 2020 se nuutste Romanzas?

November se Romanzas is nou beskikbaar: Liefste rooikop deur Elize Davies, ’n Vreemde tyd vir liefde deur Marilé Cloete, Sterrekyker deur Frieda van der Westhuizen en Ompaaie na jou deur Magda Schmidt.

Vier die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand, met vier splinternuwe Romanzas – nou beskikbaar!

Vier Romanzas in Oktober 2020: ’n Broodjie vir die liefde deur Rina Cilliers, Soeter as kondensmelk deur Lizelle von Wielligh, Liefde van haar lewe deur Dina Botha en Sonroeper deur Wilreza Smit-Theron.

Nuut in die Romanza Nostalgie-reeks: Lees skrywer Didi Potgieter se heel eerste liefdesverhale

Romanza Nostalgie: Didi Potgieter – Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf.

Lees weer Sy fosforvrou en Blou diamant vir ’n ysprinses in Romanza Nostalgie: Rosita Oberholster

Romanza Nostalgie: Lees twee van Rosita Oberholster se eerste Romanza-verhale, Sy fosforvrou en Blou diamant vir ’n ysprinses, in hierdie spesiale versamelstuk-uitgawe.