Graffiti-aanlynkuier

Graffiti-aanlynkuier: Moenie Vita du Preez in gesprek oor haar jongste erotiese roman Skoolgeld misloop nie! (17 Sep)

Graffiti Boeke en Wenkbrou nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Skoolgeld deur Vita du Preez.

Graffiti-aanlynkuier: Wat gebeur as jy die apokalips misloop? Hannes Barnard gesels oor sy nuwe roman, Wolk (10 Sep)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na ’n aanlynbekendstelling van Hannes Barnard se jongste jeugroman, Wolk. 

Vampiere – in Port Elizabeth? Kom gesels met Jan Vermeulen by die aanlynbekendstelling van Nagjagter (4 Aug)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Jan Vermeulen se jongste roman, Nagjagter. 

Graffiti-aanlynkuier: Moenie Deon Lamprecht se gesprek met Jo Prins oor sy boek Die Brug misloop nie! (13 Aug)

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die virtuele bekendstelling van Die Brug: Na die hel toe en terug in Angola deur Deon Lamprecht.

Graffiti-aanlynkuier: Lizz Meiring gesels met Hannes van Wyk oor Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade (16 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na ’n aanlynbekendstelling van Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade saamgestel deur Lizz Meiring.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair misloop nie! (9 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na ʼn aanlynbekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair.

Graffiti-aanlynkuier: Hans du Plessis gesels met Kabous Meiring oor Die opstand van Poppie Nel (2 Julie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na ‘n aanlynkuier met Hans du Plessis. Kom gesels met die skrywer oor sy nuwe roman, Die opstand van Poppie Nel.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl misloop nie! (11 Junie)

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Bloedsteen deur Irna van Zyl. Moenie haar gesprek met Phyllis Green op Donderdag, 11 Junie, misloop nie!

Graffiti-aanlynkuier met Sophia Kapp: Die skrywer gesels met Heino du Plessis oor haar jongste boek, Kanaän (2 Junie)

Graffiti Boekwinkel en LAPA Uitgewers nooi jou hartlik uit na ‘n aanlynkuier saam met Sophia Kapp op Dinsdag, 2 Junie, om 19:00. Moenie dit misloop nie!