C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard mis nie! (27 Mei)
 More about the book!

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard in gesprek met Juliana Coetzer.

Vier susters het sopas op die rakke beland en is ’n priemende roman wat die tradisies van die historiese en die plaasroman omkeer.

Op Broedersdraai is daar perde tussen vier susters. Dit is 1945. In Europa woed die Tweede Wêreldoorlog; in Suid-Afrika die stryd tussen Sap en Nat, tussen die Rooilissies en die Ossewabrandwag.

Moenie dit mis nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 27 Mei 2021
Tyd: 20:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Gerda Taljaard Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Juliana Coetzer Penguin Random House SA Vier susters


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments