Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Fortuine deur Ebbe Dommisse misloop nie! (11 Mei)
More about the book!
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/05/Fortuine-11-Mei.jpg)
Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate deur Ebbe Dommisse.
Ekonoom Dawie Roodt sal met die skrywer gesels oor sy insiggewende boek wat ook in Engels beskikbaar is as Fortunes.
Moenie dit mis nie!
Besonderhede
Datum: Dinsdag 11 Mei 2021
Tyd: 20:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging
Categories Afrikaans Non-fiction South Africa South African Current Affairs
Tags Afrikaans Book events Book launches Dawie Roodt Ebbe Dommisse Fortuine Fortunes Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jonathan Ball Uitgewers Virtual book events Virtual book launches