Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl mis nie! (30 Sep)
More about the book!
![](https://readinglist.click/wp-content/uploads/2021/09/Op-n-mooi-dag-Graffiti-aanlynkuier.jpg)
Kom kuier saam met Irna van Zyl by die aanlynbekendstelling van haar jongste roman, Op ’n mooi dag.
Wat doen jy wanneer jou ergste vrees waar word – jou lewensmaat kom nie huis toe nie? Kom vind uit op 30 September.
Sien jou daar!
Besonderhede
Datum: Donderdag 30 September 2021
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging
Lees ook:
- ‘Dis drieuur in die oggend en steeds is daar g’n teken van Louw nie’ – Lees ’n uittreksel uit Op ’n mooi dag deur Irna van Zyl
-
WEN 1 van 2 Irna van Zyl-geskenkpakke! Skryf nou in voor 30 September 2021
Categories Afrikaans Fiction South Africa
Tags Afrikaans Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Irna van Zyl One Fine Day Op 'n mooi dag Penguin Random House SA