C

Graffiti-aanlynkuier: Kom luister hoe gesels Pieter van Zyl oor sy boek, Verhale van hoop (6 Okt)
 More about the book!

Kintsugi is die Japanese kunstegniek om ’n gebroke keramiekvoorwerp met goud te herstel. Die tegniek maak ’n voorwerp mooier en meer kosbaar as wat dit in ’n ongebroke toestand was. Met die regte ingrype kan gebrokenheid waarde en skoonheid ontsluit.

Hierdie idee is die draad wat deur Pieter van Zyl se boek Verhale van hoop loop. Moenie die bekroonde joernalis se gesprek met Anschen Conradie mis nie!

Besonderhede

Datum: Woensdag 6 Oktober 2021
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Lees ook:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Anschen Conradie Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier LAPA LAPA Uitgewers Pieter van Zyl Verhale van hoop


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments