C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen mis nie! (2 Des)
 More about the book!

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou na die virtuele bekendstelling van Spieëltjie, spieëltjie deur Jan Vermeulen.

Die skrywer gesels met Ilse Salzwedel oor sy laaste boek in die spanningsvolle Olaf Demeyer-reeks.

Moenie dit mis nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 2 Desember 2021
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Plus, een gelukkige leser staan ’n kans om ’n kopie van Spieëltjie, spieëltjie te wen. Gou spring! Die kompetisie is slegs geldig tot Donderdag, 2 Desember 2021.

Neem nou deel op LAPA se Facebook-blad:

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Competition Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Ilse Salzwedel Jan Vermeulen Penguin Random House SA Spieëltjie spieëltjie Virtual book launches Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments