C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Die Stella-moorde deur Susan Cilliers mis nie! (27 Julie)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Die Stella-moorde deur Susan Cilliers.

Vroeg op ’n wintersoggend in 2018 in die hegte boeregemeenskap van Stella in Noordwes word Sharnelle Hough en Marna Engelbrecht in hul koshuis vermoor.

Susan gesels met Jana Marx oor die vrae wat  ná die hofsaak onbeantwoord bly. Kom luister saam.

Besonderhede

Datum: Donderdag 27 Julie 2021
Tyd: 20:00
Plek: Jou woonkamer
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Die Stella-moorde Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier LAPA LAPA Uitgewers Susan Cilliers


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments