C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Dol heuning deur SJ Naudé mis nie! (18 Mei)
 More about the book!

Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dol heuning deur SJ Naudé.

Die veelbekroonde skrywer sal in gesprek wees met Jonathan Amid oor sy jongste bundel kortverhale wat ontstel, verras, en boweal bekoor.

Moenie dit mis nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 18 Mei 2021
Tyd: 20:00 SAST
Plek: Jou woonkamer
Besoek Graffiti Boeke op Facebook om saam te kuier.

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Book events Book launches Dol heuning Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier Jonathan Amid Penguin Random House SA SJ Naudé


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments