Afrikaans
Friday – 3rd April 2020
Benoem vir die UJ-pryse vir 2020: In ’n land sonder voëls deur Harry Kalmer, Strafjaart deur Theo Kemp en Zola deur Johan Smith
Goeie nuus! Penguin Random House SA het nie minder nie as drié boeke wat ingesluit is vir die Universiteit van Johannesburg-pryse vir 2020.
Thursday – 2nd April 2020
Wat is die LAPA Uitgewers eReader App en hoe gaan dit jou lewe vergemaklik tydens die nasionale inperking?
LAPA Uitgewers het hul eie e-boekleser ontwikkel, die LAPA Uitgewers eReader App, sodat lesers altyd hul boeke in die hande kan kry. Hier’s hoe dit werk:
Wednesday – 1st April 2020
Hier is 4 nuwe Romanza’s om jou alleentyd op te kikker – ook beskikbaar in e-boekformaat
Die nasionale inperking het aangebreek, maar jy hoef die alleen deur die volgende 21 dae te gaan nie. Is jy mal oor liefdesverhale? Dan is ons vier nuwe Romanza’s net die antwoord. Ook beskikbaar in e-boekformaat.
Tuesday – 31st March 2020
Aandag alle ouers: Hier is 9 nuwe kinderboeke in Afrikaans en Engels om die jongspan (en vir jou) mee besig te hou
Wonder jy soms wat om met die kinders te doen? Hier is nege nuwe kinderboeke in Afrikaans en Engels om hulle (en jou) besig te hou.
Monday – 30th March 2020
Wonder wat jy gaan doen vir die volgende 21 dae? Jou gunsteling LAPA titels is nou as e-boeke beskikbaar
Die nasionale inperking het aangebreek, en jy weet nie hoe jy deur 21 dae gaan kom nie … Ons het die antwoord! Jou gunsteling titels is nou as e-boeke beskikbaar.
Friday – 27th March 2020
Die bekroonde Nederlandse skrywer Esther Verhoef se angswekkende riller Liewe Mamma is nou in Afrikaans beskibaar!
Esther Verhoef se Nederlandse domestic noir Lieve Mama is nou in Afrikaans by LAPA beskikbaar as Liewe Mamma.
Tuesday – 24th March 2020
[Video] ‘Suid-Afrikaners is passievolle lesers’: Jodi Picoult gesels oor Die belydenis en vertel hoekom sy so lief is vir Suid-Afrika
Die wêreldbekende skrywer Jodi Picoult het in Maart vanjaar by Die Groot Ontbyt aangesluit vir ‘n onderhoud oor haar eerste vertaalde boek in Afrikaans, Die belydenis.
Ter wille van jou deur Magdaleen Walters: Kan Stoffel sy onskuld bewys en Juanita se liefde wen?
‘n Tronkvoël en ‘n houtfabriekeienaar se dogter … sal liefde op die ou end seëvier? Vind uit in Ter wille van jou deur Magdaleen Walters
Monday – 23rd March 2020
Wen 1 van 3 kopieë van Bloedsteen of Blood Stone deur Irna van Zyl! (Kompetisie sluit 31 Maart 2020)
Drie gelukkige wenners kan elk ’n kopie van óf Bloedsteen óf Blood Stone deur Irna van Zyl wen!
Die dodelike geheime en obsessies van … Bloedfamilie deur Elsa Hamersma: Is die moordgeen in die familielede se DNS?
Een moord in die familie is erg genoeg, maar twee in een week raak bisar: Vind uit wie is die moordenaar in Bloedfamilie deur Elsa Hamersma, nuut by LAPA.
Friday – 20th March 2020
As jy van moord droom deur Deborah Steinmair: Wat gebeur as ’n kind wat ontvoer is 20 jaar later terugkom?
Deborah Steinmair se jongste verhoudingsriller As jy van moord droom het pas op LAPA se rakke verskyn, en vind oorsprong in die storie van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.
Thursday – 19th March 2020
10 vrae aan Rosita Oberholster: ‘Skryf ’n boek! Ek het eers op 40 begin skryf en weet nie hoekom nie’
LAPA het onlangs met Rosita Oberholster gesels om die skrywer beter te leer ken.
Wednesday – 18th March 2020
‘Mens moet altyd alles bevraagteken en jou verstand gebruik. Selfs in jou eie geloof’ – René van Zyl gesels oor Die Alfadokument
René van Zyl gesels oor haar samesweringsriller, Die Alfadokument, wat handel oor ʼn berugte internasionale geloofsorde in Kaapstad.
Tuesday – 17th March 2020
‘Mens se kop kan jou vyand word in die reis met kanker’ – Madelein Rust oor haar boek Kanker schmanker! (Potgooi plus uittreksel)
In Kanker schmanker! vertel Madelein Rust van haar stryd teen borskanker. Luister na die potgooi oor haar boek en lees ‘n uittreksel.
Monday – 16th March 2020
’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Viljoen: ’n Kroniek van smart, verraad en ’n goeie skeut galgehumor
Daar is min verhale in Afrikaans wat armoede uitbeeld soos ’n Ballade vir Nkunzi deur Ben Vijoen, nou by LAPA beskikbaar.
Friday – 13th March 2020
Swart swaan deur Wilken Calitz: ’n Surrealistiese sprokie vir volwassenes oor ’n man wie se verbeelding op ‘n dag vlerke kry
Wilken Calitz se Swart swaan: ’n Betowerende roman oor die lewe van ’n man wie se verbeelding op ’n dag vlerke kry.
Moenie die bekendstelling van Alleen onder die maan deur Willem Krog in Johannesburg misloop nie! (24 Maart)
Jonathan Ball Uitgewers en Love Books nooi jou graag na die bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan.
Thursday – 12th March 2020
Wie is Cecilia Steyn en hoe kan een mens vyf ander manipuleer om moord te pleeg? Vind uit in Afspraak met moord deur Jana Marx
Nuut by LAPA: Jana Marx skryf oor een van die opspraakwekkendste moordsake in die land se geskiedenis in Afspraak met moord.
Wednesday – 11th March 2020
Wat gebeur as jou dogter ’n moorddadige psigopaat word? Deborah Steinmair gesels oor As jy van moord droom
Deborah Steinmair se jongste boek As jy van moord droom het pas by LAPA verskyn. Naomi Meyer het met die skrywer gesels oor haar verhoudingsriller.
Tuesday – 10th March 2020
Get blown away by James-Brent Styan and Anneleigh Jacobsen at this year’s Blown Away by Books Festival in Cape Town (11-14 Mar)
Come and meet James-Brent Styan and Anneleigh Jacobsen at the Blown Away by Books Festival in Cape Town.