C

Moenie die bekendstelling van Alleen onder die maan deur Willem Krog in Johannesburg misloop nie! (24 Maart)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers en Love Books nooi jou graag na die bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan.

Johannesburg, iewers in die nabye toekoms. Feitlik elke aspek van mense se lewens word deur ’n sentrale rekenaarstelsel beheer: waar hulle mag bly, waarheen hulle mag reis en wat as sosiaal aanvaarbaar beskou word. Polisie-drones maak jag op misdadigers en hofrekenaars lê vonnisse op. Die jong Pieter Malan, wat hierdie nuwe orde onkrities aanvaar, bots gedurig met sy individualis van ’n pa wat volhou dat daar in hierdie distopiese wêreld net skynvryheid heers.

Willem gaan in gesprek wees met Jo Prins.

Sien jou daar!

Datum: Dinsdag 24 Maart 2020
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: Love Books, 53 Rustenburgstraat, Melville, Johannesburg
RSVP: kate@lovebooks.co.za of 011 726 7408
Facebook-uitnodiging

https://www.facebook.com/JonathanBallPublishers/photos/gm.495694808008277/10157069675407993/

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Alleen onder die maan Book events Book launches Johannesburg Jonathan Ball Publishers Kroonstad Love Books Willem Krog


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments