C

Nege LAPA-skrywers benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2021!

Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2021 is verlede week aangekondig!

Veels geluk en sterkte aan al die LAPA-skrywers: Isa Konrad, Trisa Hugo en Analize Viljoen, Sophia Kapp, Chanette Paul, Rina Cilliers, Elize Davies, Elsa Winckler en Deborah Steinmair.

Die wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word.

Lees die persverklaring:

ATKV-Woordveertjies 2021: Finaliste bekend

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord.

Wenners sal vanaf 14 tot 17 September 2021 op die ATKV se Facebookblad bekend gemaak word. Die finaliste (alfabeties gelys volgens van) in die onderskeie kategorieë is soos volg:

ATKV-Prosaprys

  • Skepsel – Willem Anker (Queillerie)
  • Toekomsmens – Isa Konrad (LAPA Uitgewers)
  • Die kleinste ramp denkbaar – Francois Smith (Tafelberg)

Prys vir Liefdesroman

  • Oor en weer – Trisa Hugo & Analize Viljoen (LAPA Uitgewers)
  • Kanaän – Sophia Kapp (LAPA Uitgewers)
  • Corali – Chanette Paul (LAPA Uitgewers)

Prys vir Poësie

  • Die meeste sterre is lankal dood – Johann de Lange (Human & Rousseau)
  • Die gladde stiltes in glas – Louis Esterhuizen (Protea Boekhuis)
  • Pienk ceramic-hondjies – Ryan Pedro (Kwela Boeke)

Prys vir Romanses

Prys vir Spanningslektuur

  • Die versoeking van Thomas Maas – Chris Karsten (Human & Rousseau)
  • Donkerdrif – Deon Meyer (Human & Rousseau)
  • As jy van moord droom – Deborah Steinmair (LAPA Uitgewers)

Prys vir Dramateks

  • Droomwerk – Pieter Odendaal
  • Bientang – Riana Scheepers
  • Mannetjie – Gerhard Visagie

Prys vir Niefiksie

  • Sulke vriende is skaars: Die briewe van Arnold van Wyk en Anton Hartman, 1949 – 1981 – Stephanus Muller & Stephanie Vos (Protea Boekhuis)
  • 1 Recce (Volume 2): Agter vyandelike linies – Alexander Strachan (Tafelberg)
  • Reise met Schoeman: In die voetspore van die skrywer – Ria Winters (Protea Boekhuis)

Einde

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Analize Viljoen ATKV-Woordveertjies 2021 Chanette Paul Deborah Steinmair Elize Davies Elsa Winckler Isa Konrad LAPA LAPA Uitgewers News Nuus Rina Cilliers Romanza Sophia Kapp Trisa Hugo


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments