C

Wen ’n Romanza-boekbondel vol liefde! Neem deel op Facebook voor 22 Maart 2021

Is jy lief vir die liefde? Dan staan jy ’n kans om met ’n bondel vol liefdesboeke weg te stap in LAPA se jongste Romanza-kompetisie!

Al wat jy hoef te doen is:

Deel die liefde met jou vriende. Word deel van die RomanzaKlub en ontvang elke maand 4 boeke vol liefde.

Die kompetisie is geldig vanaf 17–22 Maart 2021. Die wenner word lukraak gekies en sal op 23 Maart aangekondig word.

Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Competitions Facebook Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Romanza RomanzaKlub Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments