Dina Botha

Bederftyd die Kerstyd … Vind weer liefde in vier splinternuwe Romanzas!

Vul jou kerskous met vier pragtige liefdesverhale deur Elsa Winckler, Madelie Human, Dina Botha en Rina Cilliers – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers! 

Dina Botha in jou sitkamer? Sowaar! Registreer nou vir ’n opwindende Romanza-webinaar (6 Des)

LAPA Uitgewers se RomanzaKlub nooi jou graag na ’n Romanza-webinaar met die geliefde skrywer, Dina Botha!

ATKV-Woordveertjies 2022: Veels geluk aan al die wenners! (Plus: Video)

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasie rondom die Afrikaanse woord en is verlede week toegeken aan die volgende LAPA-skrywers …

Irma Joubert, Chanette Paul, Dina Botha, Marie-Louise Cronjé en Elsa Winckler benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2022!

Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak en vyf LAPA-skrywers skitter op die kortlys!

Die liefde lê die wêreld vol in vier splinternuwe Romanzas! Plus, wen ’n Romanza-geskenkpak (31 Aug)

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Elsa Winckler, Dina Botha, Zinèt Oosthuizen en Elsa Drotsky. Plus, wen al vier boeke en ’n LAPA-geskenkbewys ter waarde van ’n R1,000.

Skud af die koue en verslind vier nuwe liefdesverhale, nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!

Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur René van Zyl, Kristel Loots, Dina Botha en Corné van Rooyen.

Die hart soek wat hy (of sy) soek in 5 splinternuwe Romanzas – nou op die rakke!

Nuut by LAPA in die maand van liefde – vyf nuwe liefdesromans deur René van Zyl, Frenette van Wyk, Analize Viljoen, Dina Botha en Lizelle von Wielligh!

Wat is beter – ’n Man in my Kerskous of ’n lekker boek? Vier feestelike Romanzas is nou beskikbaar!

Nuut by LAPA (en net betyds vir onder die Kersboom) – vier nuwe liefdesromans deur Dina Botha, Elsa Winckler, Madelie Human en Marilé Cloete!

Vergeet van reëls – hier is vier nuwe Romanzas om te verslind!

Nuut by LAPA – Vergeet van reëls deur Dina Botha, Oorbegin deur Marilé Cloete, Liefde vir ‘n feniks deur Ciska Olivier en As jy my wil hê deur Annarie Linde.

Sing ’n Lentemelodie – nog vier Romanzas is hier!

Nuut by LAPA! Lentemelodie deur Madelie Human, Uiteindelik verlief deur Dina Botha, Nogtans sal ek jou liefhê deur Magdaleen Walters en Waag en wen deur Renda de Waal-Fourie.

Verlore skatte, muisneste en storieboekliefde: Nou beskikbaar in vier nuwe Romanzas!

Nuut by LAPA – vier splinternuwe liefdesverhale deur Dina Botha, Elsa Winckler, Malene Breytenbach en Louise van der Merwe om jou winter op te kikker.

Nuut by LAPA: Vier immermooi liefdesverhale om die herfskoue af te weer

Nuut by LAPA Uitgewers in Maart 2021: Vier nuwe liefdesverhale deur Rene van Zyl, Corne van Rooyen, Magdaleen Walters en Dina Botha!

Vier die maand Oktober, die mooiste, mooiste maand, met vier splinternuwe Romanzas – nou beskikbaar!

Vier Romanzas in Oktober 2020: ’n Broodjie vir die liefde deur Rina Cilliers, Soeter as kondensmelk deur Lizelle von Wielligh, Liefde van haar lewe deur Dina Botha en Sonroeper deur Wilreza Smit-Theron.

Harry Kalmer, Chanette Paul en Dina Botha word vereer by die ATKV-Woordveertjies 2020

Die wenners van die ATKV-Woordveertjies is pas bekendgemaak! Chanette Paul, Dina Botha en die ontslape Harry Kalmer word vereer met ATKV-Woordveertjies vir 2020.

Chanette Paul, Dina Botha en Sophia Kapp benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2020

Drie LAPA-boeke is pas benoem vir die 2020 ATKV-Woordveertjies – Lira deur Chanette Paul, Halsoorkop verlief deur Dina Botha en Tweede kans op geluk deur Sophia Kapp.

Die eerste twee uitgawes in die Romanza Nostalgie-reeks is hier! Onthou jy nog die stories deur Dina Botha en Madelie Human?

Om Romanza se vyftiende bestaansjaar te gedenk, het LAPA ses van die suksesvolste skrywers se gewildste stories saamgebondel as Romanza Nostalgie. Hier is die eerste twee versamelitems in die reeks geskryf deur Madelie Human and Dina Botha.

Hier is vier nuwe Romanzas om jou warm te hou die winter – ook beskikbaar in e-boekformaat

Bly by die huis en lees vier splinternuwe Romanzas deur Dina Botha, Frieda van der Westhuizen, Rina Cilliers en Ida Bester.