Chanette Paul

Graffiti-aanlynkuier: Kom luister hoe gesels Chanette Paul met Susan Booyens oor haar roman, Droomvanger (27 Okt)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Droomvanger deur Chanette Paul. Kom kuier saam!

Harry Kalmer, Chanette Paul en Dina Botha word vereer by die ATKV-Woordveertjies 2020

Die wenners van die ATKV-Woordveertjies is pas bekendgemaak! Chanette Paul, Dina Botha en die ontslape Harry Kalmer word vereer met ATKV-Woordveertjies vir 2020.

Droomvanger deur Chanette Paul: ’n Angswekkende roman wat jou tone sal laat krul van vrees

Nuut by LAPA: Droomvanger deur Chanette Paul, ‘n herskryf van Wip van die droomvanger wat in 1990 verskyn het.

Chanette Paul, Dina Botha en Sophia Kapp benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2020

Drie LAPA-boeke is pas benoem vir die 2020 ATKV-Woordveertjies – Lira deur Chanette Paul, Halsoorkop verlief deur Dina Botha en Tweede kans op geluk deur Sophia Kapp.

Louise Viljoen resenseer Mirre deur Chanette Paul: ‘Sy beeld haar karakters natuurlik en realisties uit’

‘Die menslike aspek vier hoogty in Paul se werk,’ skryf Louise Viljoen in haar resensie van Mirre deur Chanette Paul.

Lira en Mirre: Hier’s als wat jy moet weet oor die eerste twee boeke in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie

LAPA Uitgewers het groot nuus – die derde boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie het pas op ons rakke verskyn. Hier is ‘n kykie na die vorige twee boeke in die reeks, Lira en Mirre, wat in 2019 verskyn het. Watter een was jou gunsteling?

Moenie die bekendstelling van Corali deur Chanette Paul in Hartbeespoort en Pretoria misloop nie (25 en 27 Feb)

LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Corali deur Chanette Paul, die derde boek in haar Vywervrou-trilogie.

Nuut by LAPA: Corali, die finale boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie (Plus: video)

Nuut by LAPA: Corali is die derde deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue en mans wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.

‘Your birth mother didn’t want you.’ Read an excerpt from Sacrificed, Chanette Paul’s US debut

Catalyst Press has shared an excerpt from Chanette Paul’s novel Sacrificed.

‘In the end, you’re a victim of your own comfort zone’ – Chanette Paul chats about her US debut, Sacrificed

Catalyst Press chats to South African author Chanette Paul about her US debut, Sacrificed.

Winskopies! Kry 75% af op uitgesoekte titels by LAPA Uitgewers – terwyl voorraad hou

Kry 75% af op uitgesoekte titels by LAPA – terwyl voorraad hou!