C

Waarheen ontsnap Chanette Paul om te skryf? Lees haar onderhoud in die Hermanus Times om uit te vind
 More about the book!

Rick Marais het vroeër vanjaar met Chanette Paul gesels oor haar jongste roman Marilyn se dawerende sukses, die boek waaraan sy tans werk, en waarheen sy gaan om te skryf wanneer sy stilte en afsondering nodig het.

Vertel ons van jou afsondering, waar het jy geskryf en waarom skryf jy soms op verskillende plekke aan jou boeke?

Sedert die grendeltyd sukkel ek om te skryf. Vandaar die desperate poging om my af te sonder en net te skryf – sonder internet of ander dinge wat my konsentrasie onderbreek. Dis nie die eerste keer dat ek weggaan om te skryf nie. Dis asof ek net heeltemal in my storie inkom wanneer ek weg is uit my eie omgewing. Dié keer het ek in die Klein Karoo beland op ‘n wonderskone plaas …

Loer ook na:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Calitzdorp Chanette Paul Hermanus Times Interviews Klein Karoo LAPA LAPA Uitgewers Marilyn


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments