C

Kyk net die pragtige omslag! Marilyn deur Chanette Paul verskyn in Julie 2021
 More about the book!

Chanette Paul het onlangs die omslag van haar opkomende roman, Marilyn, op Facebook onthul.

Marilyn is die vervolg op Chanette se Vywervrou-trilogie en sal in Julie-maand beskikbaar wees.

Vywervrou? Nee, ’n kaivrou. Dis wat sy is.

Kan nie wag nie? Volg LAPA Uitgewers op Facebook om op hoogte te bly van alle nuwe boeke!

Hier is dit dan nou …

Die omslag van Marilyn:

Chanette se Vywervrou-trilogie bestaan uit LiraMirre en Coralie – drie uiteenlopende vrouens wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie. Lira het in 2020 die Prys vir Liefdesromans gewen by die ATKV-Woordveertjies.

Lees verder:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Chanette Paul Cover reveal LAPA LAPA Uitgewers Marilyn Vywervrou-trilogie


1 Votes

You must log in to post a comment

0 Comments