C

Video: ‘Ek wou vir Marilyn ’n tweede kans gee’ – Chanette Paul gesels oor die opvolgverhaal van haar Vywervrou-trilogie
 More about the book!

LAPA Uitgewers het onlangs ’n kort video op Facebook gedeel waarin Chanette Paul gesels oor haar jongste roman, Marilyn. Die boek het onstaan nadat aanhangers van die Vywervrou-trilogie gevra het om Marilyn se storie ook te hoor.

‘Dit was ’n moeilike boek om te skryf, nie net omdat dit in die grendeltyd van 2020 afgespeel het nie, maar ook omdat Marilyn bietjie suinig was met haar storie,’ vertel Chanette.

‘Marilyn is ’n belangrike boek in die sin dat dit gaan oor ’n ouer vrou wat bevriend is met die Vywervroue,’ sê sy. ‘Ek dink dis belangrik om te sien hoe ’n mens dink as jy die sestig-mylpaal bereik het en al verby is. Ek wou baie graag vir Marilyn ’n tweede kans gee.’

Kyk na die video op Facebook:

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Chanette Paul LAPA LAPA Uitgewers Marilyn Video Vywervrou-trilogie


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments