South Africa
Thursday – 22nd September 2022
A gripping portrayal of human frailty and courage in the face of mortal danger – A Russian on Commando: The Boer War Experiences of Yevgeny Avgustus
A Russian on Commando: The Boer War Experiences of Yevgeny Avgustus, edited by Boris Gorelik, is out now from Jonathan Ball Publishers. …
Five minutes with author Siphiwe Gloria Ndlovu
Siphiwe Gloria Ndlovu’s debut novel turned out to be the first in a trilogy. Not that she planned it that way. But now, she’s just written the last, The Quality of Mercy.
Wednesday – 21st September 2022
Een man. Twee gesinne. ’n Groot besluit wat alles sal verander … Uit die donker deur Santie van der Merwe is nou beskikbaar!
Ian Strydom het twee gesinne: Madelein en driejarige Liam vir wie hy soveel tyd moontlik steel, en Henriette en sy ouer kinders wat hom al minder nodig het …
Step up your Xhosa game! Join Hombakazi Mercy Nqandeka for the launch of her book Don’t Upset ooMalume in Joburg (23 Sep)
Exclusive Books and Jonathan Ball Publishers invite you to the launch of Don’t Upset ooMalume: A Guide to Stepping Up Your Xhosa Game by Hombakazi Mercy Nqandeka.
Potgooi: ’n Eerste in Suid-Afrika! Tinus le Roux vertel van die skattejag na foto’s vir sy boek, Die Anglo-Boereoorlog in kleur
Luister! Tinus le Roux vertel hoe hy afgekom het op Anglo-Boereoorlog-foto’s wat nog nooit in boekvorm verskyn het nie …
WEN ’n kookboekbondel vol eg Suid-Afrikaanse erfenisgeregte! Skryf in voor 29 September 2022
LAPA Uitgewers vier Erfenismaand! Drie gelukkige lesers kan hierdie maand elkeen ’n LAPA-kookboekbondel vol Suid-Afrikaanse erfenis wen.
Tuesday – 13th September 2022
Lees nou ’n uittreksel uit Fortuine deur Ebbe Dommisse – onlangs benoem vir ’n ATKV-Woordveertjie en ’n kykNET-Rapportprys!
Gaan Fortuine deur Ebbe Dommisse vandeesmaand met ’n Woordveertjie en ’n kykNET-Rapportprys wegstap? Hou die spasie dop. Intussen, lees gerus ’n uittreksel!
Chanette Paul se jongste boek, Murasie, is hier! Die Strandveld loop dik van die stories …
Aandag alle Chanette Paul-aanhangers! Haar nuutste boek, Murasie, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!
At My Desk with author Johan Vlok Louw
How many times must a cannon ball fly? Many, many times, it seems … before one sentence ‘pops’, tumbles down, and glues itself onto a page, writes Johan Vlok Louw.
Monday – 12th September 2022
Homegrown Honeys – a selection of proudly South African reads to celebrate Heritage Day
To celebrate Heritage Day this year, Penguin Random House SA has rounded up a list of some of our favourite books written by proudly South African authors.
Ideaal vir enigeen wat elke dag goeie kos op die tafel wil sit – Low Carb is Lekker Drie deur Inè Reynierse is nou beskikbaar!
Met Low Carb is Lekker Drie sit Inè Reynierse die reis voort wat sy in 2015 begin het toe haar bekroonde kookboek, Low Carb is Lekker, die land stormenderhand verower het.
Kom hou piekniek saam met An-Mari do Carmo by die bekendstelling van Toe als groen was in Bellville! (27 Sep)
Aandag, alle Kapenaars! LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo.
Tuesday – 6th September 2022
Was Hans van Rensburg regtig ’n verbete Afrikaner-fascis? Lees ’n uittreksel uit Afrikaner-Sondebok? deur Albert Blake!
Uittreksel: Ossewabrandwag-leier Hans van Rensburg word dikwels as ’n verbete Afrikaner-fascis beskryf, maar die werklikheid is meer kompleks, skryf Albert Blake in sy boek Afrikaner-Sondebok? wat pas benoem is vir ’n ATKV-Woordveertjie!
Kom kuier saam met François Bloemhof, Elsa Winckler en nog skrywers by die Welgemoed Kunstefees se Boek-en-Koek! (22 Sep)
Jy word hartlik uitgenooi na die Welgemoed Kunstefees se Boek-en-Koek!
Spotted the imaginary beings among your succulents yet? Join the launch of Vetplant Fairies in Cape Town! (13-14 Sep)
Penguin Random House SA invites you to the launch of Vetplant Fairies by Fiona Moodie, Antjie Krog and Ingrid de Kok in Cape Town!
Monday – 5th September 2022
Perfect gift alert! Vetplant Fairies – also in Afrikaans as Vetplantfeetjies – by Antjie Krog, Ingrid de Kok and Fiona Moodie
An enchanting new classic – Vetplant Fairies is a collection of verse for children about indigenous succulents and the imaginary beings who live among them!
Debut author Shameez Patel Papathanasiou talks about her new fantasy novel The Last Feather with Kelly Commaille in the new episode of Pagecast!
The new episode of Pagecast, the podcast from Jonathan Ball Publishers, is out now!
Friday – 2nd September 2022
Kom vier die bekendstelling van Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt by die Pretoria Kunsvereniging (10 Sep)
Het jy die Pretoria-bekendstelling van Die drie lewens van Hannli Human deur Connie Luyt misgeloop? Kom ontmoet die skrywer by die Pretoria Kunsvereniging!
Afrikaner-sondebok deur Albert Blake en Fortuine deur Ebbe Dommisse benoem vir die ATKV-Woordveertjies 2022!
Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak met Afrikaner-sondebok deur Albert Blake en Fortuine deur Ebbe Dommisse op die Prys vir Niefiksie-kortlys!
Vier susters deur Gerda Taljaard benoem vir ’n ATKV-Woordveertjie 2022!
Aandag! Die finaliste vir die ATKV-Woordveertjies 2022 is pas bekendgemaak met Vier susters deur Gerda Taljaard op die kortlys vir die ATKV-Prosaprys!
