C

Kom hou piekniek saam met An-Mari do Carmo by die bekendstelling van Toe als groen was in Bellville! (27 Sep)
 More about the book!

Aandag, alle Kapenaars! LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo.

Bring jou piekniekmandjie en kom ontmoet die skrywer by die Vredelust Gemeente in Bellville. Drinkgoed sal voorsien word.

Moenie dit misloop  nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 27 September 2022
Tyd: 18:30
Plek: Vredelust Gemeente, 13de laan 87, Boston, Bellville
Koste: Gratis! Bring vir jou ‘n piekniekmandjie met eetgoed. Drinkgoed sal voorsien word.
RSVP: Vul in die vorm op Google Docs. Vir enige navrae, stuur gerus ‘n e-pos aan info@klaskameraad.co.za.

Lees ook:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans An-Mari do Carmo Belville Boekbekendstelling Book events Book launches LAPA LAPA Uitgewers Toe als groen was


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments