Afrikaans
Thursday – 27th May 2021
Wat het regtig daardie aand by die koshuis gebeur? Vind uit in Die Stella-moorde deur Susan Cilliers – binnekort beskikbaar!
Binnekort beskikbaar: Die Stella-moorde deur Susan Cilliers, skrywer van die topverkoper Huis van Gruwels.
Wednesday – 26th May 2021
Kyk net die pragtige omslag! Marilyn deur Chanette Paul verskyn in Julie 2021
Chanette Paul het onlangs die omslag van haar opkomende roman, Marilyn, op Facebook onthul.
Tuesday – 25th May 2021
Hou verby, Twilight! Elikser deur Frenette van Wyk is nou beskikbaar
Elikser deur Frenette van Wyk is ’n eerste in sy soort – ’n opwindende bonatuurlike romanse vir jong volwassenes in Afrikaans!
Monday – 24th May 2021
Friday – 21st May 2021
‘Ek sal eerder gif drink as Engelse tee oor my lippe neem’ – Lees ’n uittreksel uit Vier susters deur Gerda Taljaard
Penguin Random House SA het onlangs ’n uittreksel uit Vier susters deur Gerda Taljaard op The Waddle gedeel. Lees dit nou!
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dominique deur Erla-Mari Diedericks (8 Junie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dominique deur Erla-Mari Diedericks.
Thursday – 20th May 2021
Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II is nou beskikbaar met 30 splinternuwe blokraaie!
Geniet nog 30 splinternuwe uitdagende en meevoerende raaisels in Die Afrikaanse kriptiese blokraaiboek II deur Willem Swanepoel.
Wednesday – 19th May 2021
Nuut! Daar’s iets vir elke hekelentoesias in 50 Tydlose Hekelpatrone deur Christa Swanepoel
Nuut! 50 Tydlose Hekelpatrone deur Christa Swanepoel – ’n versameling van 50 hoogtepunte uit die baie suksesvolle reeks, Hekel saam met Vrouekeur.
Tuesday – 18th May 2021
In 1899 verander twee families se lewens onherroeplik wanneer hul paaie kruis in Skilderkrans deur JJ Olivier
Skilderkrans, JJ Olivier se debuutroman wat afspeel tydens die Anglo-Boereoorlog, is nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Monday – 17th May 2021
Potgooi: ‘Die era van valse ordentlikheid is verby!’ Ilse Salzwedel gesels met Sophia Kapp en Leonie van Rensburg oor Lyfskap
Luister hoe gesels Ilse Salzwedel met Sophia Kapp en Leonie van Rensburg oor hul bundel erotiese verhale, Lyfskap, op RSG.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard mis nie! (27 Mei)
Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Vier susters deur Gerda Taljaard.
Friday – 14th May 2021
Graffiti-aanlynkuier: Kom vier SA se vrouehelde by die bekendstelling van Vaandeldraers deur Wendy Maartens (19 Mei)
Aandag alle ouers, oupas en oumas, ooms en tannies, en onderwysers! LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika deur Wendy Maartens.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Dol heuning deur SJ Naudé mis nie! (18 Mei)
Penguin Random House SA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dol heuning deur SJ Naudé.
Thursday – 13th May 2021
Kyk hoe maak Armand Aucamp kits-sjokoladepoeding uit Armand kook kaal Volume 2 (Video resep)
In sy nuutste video wys Armand Aucamp hoe om ’n kits-sjokoladepoeding voor te berei (en ’n bietjie meer as dit).
Wednesday – 12th May 2021
Nou beskikbaar – Verhale van hoop: So help jy jou geliefde en jouself deur Pieter van Zyl
Dit is spesiaal om die pad van ’n psigiese versteuring met ’n geliefde te loop – lees Verhale van hoop deur Pieter van Zyl vir insig en advies.
WEN 1 van 3 Marita van der Vyver-geskenkpakke! Skryf nou in voor 31 Mei 2021
Drie gelukkige lesers kan die maand wegloop met ’n Marita van der Vyver-geskenkpak in Afrikaans of Engels!
Tuesday – 11th May 2021
Gryp jou lipstiek en sluit die deur – Roxy deur Kristel Loots is hier!
Elke vrou het ’n storie. Lees Roxy deur Kristel Loots, nou beskikbaar by LAPA.
Monday – 10th May 2021
Dominique deur Erla-Mari Diedericks is nou beskikbaar! Kyk na die lokprent vir die domestic noir riller
Kyk na die lokprent vir Dominique, die nuutste domestic noir riller deur Erla-Mari Diedericks – nou beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Friday – 7th May 2021
Hoe vergewe jy as daar nie om vergifnis gevra word nie? Vind uit in Die vyfde slag deur Johann Grobbelaar
Afgetrede prokureur Johann Grobbelaar se jongste roman, Die vyfde slag, is binnekort beskikbaar by LAPA Uitgewers.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die virtuele bekendstelling van Fortuine deur Ebbe Dommisse misloop nie! (11 Mei)
Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate deur Ebbe Dommisse.