LUCA

Nuut by LUCA: Die tint van ons toekoms deur Johan Cilliers (Plus: Wen ’n kopie op LUCA se Facebook-blad voor 12 Sept)

LUCA spog met ’n splinternuwe titel! Die tint van ons toekoms deur Professor Johan Cilliers.

Video: Elsa Winckler lees ’n stukkie uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert

Verslawing, liefde en oorwinning: Kyk na Elsa Winckler se voorlesing uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert.

Pitkos vir kinders en grootmense in Briewe van Mieliepit deur Fanie Viljoen – die heel eerste kinderboek uit LUCA se stal

Nou beskikbaar! Briewe van Mieliepit uit die pen van geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen, en pragtig geïllustreer deur Megan Bird.

Het jy al Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler probeer? Lees ’n kort uittreksel

‘’n Hartaanval?’ vra Talia vir die derde keer. ‘Maar Pappa was nooit siek nie, dit maak nie sin nie.’ Lees ‘n kort uittreksel uit Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler.

’n Eerlike, deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning: Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler – nou beskikbaar by LUCA

Nuut by LUCA! Arendsvlerke vir Siebert is ’n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.

Wen ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert (28 Maart)

Dis kompetisietyd! Een gelukkige leser kan vir die eerste keer ooit ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert, wen.

Vind hoop, inspirasie en antwoorde deur plaaslike skrywers by LUCA, ’n nuwe druknaam vir die Christenmark

Penguin Random House SA stel met trots bekend: LUCA, ’n Christendruknaam met ’n moderne aanslag.