C

Kom drink ’n koppie koffie saam met Elsa Winckler by The Daily Coffee Cafe in Belville! (29 Sep)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Bargain Books Willowbridge nooi jou hartlik uit na ’n soete ontmoeting met … Elsa Winckler!’

Kom drink ’n koppie koffie saam met die skrywer van Die vroue van KosmoslaanArendsvlerke vir Siebert, ’n Hart wat pasParty dinge is vir altyd en nog meer.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 29 September 2022
Tyd: 10:00
Plek: The Daily Coffee Café, Willowbridge Village, Carl Cronje-rylaan 39, Bellville, Kaapstad
RSVP: Kontak Lynne by 021 914 9035

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bargain Books Willowbridge Bellville Boekgesprek Book events Book launches Die vroue van Kosmoslaan Elsa Winckler LAPA LAPA Uitgewers LUCA The Daily Coffee Café


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments