C

Leer jou kinders speel-speel van die Bybel met 50 Beste Bybelbreinblokkies deur Heidri Mittendorf!
 More about the book!

LUCA stel bekend 50 Bybelblokkiesraaisels, woordsoeke en ander woordspeletjies en aktiwiteite vir ure se pret! Help jou kind om hul taalvermoëns te verbeter en terselfdertyd ook hulle Bybelkennis te toets en op te skerp met hierdie bekostigbare en prettige aktiwiteitsboek.

Oor die samesteller

Heidri Mittendorf was 10 jaar lank in die onderwys en het onder meer geografie en bedryfsekonomie gegee aan hoërskoolleerders. In 2006 het sy die onderwys verlaat en haar heeltyds toegespits op die opstel van blokraaie en woordspeletjies. Heidri is mede-opsteller van die uiters gewilde Beste blokraai-boeke uit die LAPA-stal.

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags 50 Beste Bybelbreinblokkies Afrikaans Heidri Mittendorf LAPA LUCA New books New releases


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments