C

Dis weer tyd vir Juig met LUCA! Kom vier die bekendstelling van Engele om ons met Wendy Maartens en Heinz Winckler op Zoom (29 Nov)
 More about the book!

LUCA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Engele om ons deur Wendy Maartens in gesprek met Heinz Winckler!

Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer.

Kom kuier saam en staan ’n kans om Engele om ons of ’n jaarlange subskripsie tot Juig! Tydskrif te wen!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 29 November 2022
Tyd: 19:00
Plek: Jou woonkamer via Zoom
Registreer nou!
Facebook-uitnodiging

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Boekbekendstelling Book events Book launches Engele om ons Heinz Winckler Juig met LUCA Juig! Tydskrif LAPA Uitgewers LUCA Wendy Maartens


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments