C

Woon jy naby Upington? Moenie die bekendstelling van Die vroue van Kosmoslaan deur Elsa Winckler misloop nie! (2 Sep)
 More about the book!

Die ATKV in samewerking met LAPA Uitgewers nooi jou graag na die bekendstelling van Die vroue van Kosmoslaan deur Elsa Winckler!

Anzil Kulsen gesels met Elsa oor haar jongste roman wat pas by LUCA verskyn het. Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue en hul ervaring van God se genade en sy belofte om te voorsien.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Vrydag 2 September 2022
Tyd: 11:00
Plek: Upington Expo, Giggelgeel-teater
Koste: Gratis
RSVP: Voor 29 Augustus 2022 by 083 704 0221

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans ATKV Boekbekendstelling Book events Book launches Die vroue van Kosmoslaan Elsa Winckler LAPA Uitgewers LUCA Upington


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments