C

Kom ontmoet die vroueskrywers van LUCA Christelike titels in Klerksdorp! (31 Aug)
 More about the book!

LUCA, die Christendruknaam van LAPA Uitgewers, nooi jou graag om Ina Bonnette, Elsa Winckler, An-Mari do Carmo en Louise Viljoen te kom ontmoet by NG Kerk Doringkruin in Klerksdorp!

Hoe het Elsa gevoel om die eerste boek in LUCA se stal te skryf? Watter godsdienstige lesse bied Louise se boek vir die hedendaagse gesin? En hoe het Ina en An-Mari hul lewensverhale verwoord?

Kom vind uit!

Besonderhede

Datum: Woensdag 31 Augustus 2022
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: NG Kerk Doringkruin, Knoppiesdoringstraat 1, Doringkruin, Klerksdorp
Ingang: Gratis! Koop ’n getekende boek deur die skrywer van jou keuse
RSVP: Louise van der Merwe by 079 471 3901

Lees ook:

 

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans An-Mari do Carmo Boekgeleenthede Book events Elsa Winckler Ina Bonnette Klerksdorp LAPA LAPA Uitgewers Louise Viljoen LUCA NG Kerk Doringkruin


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments