LAPA Uitgewers
Gebaseer op ’n ware verhaal: Kom vier die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo in Klerksdorp! (4 Jun)
LAPA Uitgewers nooi jou graag uit na die boekbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – die aangrypende verhaal van ’n jong meisie wat uit ’n kultus ontsnap.
[Potgooi] ‘Dis nooit, ooit te laat nie. Staan op, daar is ’n lewe daar buite’: Ilse Verster gesels op Radio Overberg oor So lyk ’n vrou…
Hoe oorleef mens 40 jaar saam met ’n narsis? Ilse Verster gesels met Anne-Marie Burger oor haar debuut, So lyk ’n vrou. Plus, lees ’n resensie op LitNet!
Skud af die koue en verslind vier nuwe liefdesverhale, nou beskikbaar by LAPA Uitgewers!
Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur René van Zyl, Kristel Loots, Dina Botha en Corné van Rooyen.
Nuut: Mixtape van die liefde, saamgestel deur Antjie Krog, met gedigte deur Nathan Trantraal, Ronelda S Kamfer en nog!
Mixtape van die liefde is nou beskikbaar as e-boek by LAPA Uitgewers en tref ook binnekort die rakke!
Een gelukkig leser kan nou wegstap met Vita du Preez se volledige erotika-trilogie! Neem deel op Facebook voor 19 Mei
Liefdesles, Klaskamer én Skoolgeld – dis die drie boeke waarmee jy vandeesweek kan wegstap in LAPA Uitgewers se jongste Facebook-kompetisie.
NOU beskibaar by Wenkbrou – Liefdesles deur Vita du Preez! #DisIngewikkeld
Vita du Preez se jongste roman is hier! Liefdesles is die derde en laaste boek in haar erotika-trilogie en volg op Klaskamer en Skoolgeld.
’n Nuwe seisoen, ’n nuwe begin vir die liefde in vier bekoorlike Romanzas!
Nuut by LAPA! Vier nuwe liefdesverhale deur Magdaleen Walters, Marilé Cloete, Santi Neven en Alicia Hanekom.
Liewe Mamma, staan ’n kans om ’n pragtige LAPA-geskenkpak te wen! Neem deel voor 31 Mei 2022
Teken in op LAPA se nuusbrief en jy kan dalk wegstap met ’n pragtige geskenkpak propvol boeke spesiaal vir die moeders!
Offers vir die vlieë deur Fanie Viljoen wen die 2022 Scheepersprys vir Jeuglektuur! (Plus: Lees ’n uittreksel)
Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het pas die Akademiebekronings vir 2022 bekendgemaak! Fanie Viljoen wen die gesogte Scheepersprys vir jeuglektuur vir sy roman, Offers vir die vlieë.
Moenie LAPA se Herfs-uitverkoping misloop nie! Kry tot 40% afslag op jou gunstelingboeke voor 6 Mei 2022
Van spanningsverhale tot historiese romanses, daar is iets vir almal in LAPA Uitgewers se Herfs-uitverkoping!
Wat’s lekker by LAPA in April? Drie maklike maniere om opwindende boekbondels te wen!
Wil jy graag wegstap met boekbondels ter waarde van soveel as R2,000? Neem vandag nog deel aan LAPA Uitgewers se opwindende kompetisies vir die maand April.
Hoe dien ’n hedendaagse gesin God? Vind uit in Gesinstyd met God deur Louise Viljoen
In Gesinstyd met God deel Louise Viljoen praktiese wenke oor hoe om gesinstyd met God spesiaal te maak. Nou beskikbaar by LUCA!
Boek en Koek is terug! Kom gesels met Ilse Verster oor So lyk ’n vrou in Pretoria (21 Apr)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou hartlik na ’n Boek en Koek-geleentheid saam met die skrywer van So lyk ’n vrou, Ilse Verster.
Kom vier die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert in Bloemfontein! (20 Apr)
LUCA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert.
‘Kophou, Luna’: Lees ’n kort en kragtige uittreksel uit Bloedbande deur Jeanette Stals!
Die vierde boek in Jeanette Stals se Luna Joubert-reeks, Bloedbande, het onlangs die rakke getref! LAPA Uitgewers deel ’n uittreksel.
Wie is Ludo Labuschagne nou eintlik? Kyk na François Bloemhof se voorlesing uit Die duiwel maak my hart so seer om uit te vind
[Video] ‘Jare voor Agatha Christie in my lewe sou kom, het die getuienis teen my begin opbou’: François Bloemhof lees voor uit Die duiwel maak my hart so seer.
Hoe oorleef mens 40 jaar saam met ’n narsis? Lees twee uittreksels uit So lyk ’n vrou … deur Ilse Verster
In So lyk ’n vrou … vertel Ilse Verster van ’n leeftyd se mishandeling deur ’n narsis – en wat dit verg om jouself te red.
Kry jou kind tjoeftjaf aan die lees met Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens (PLUS: Wen ’n kopie voor 31 Maart!)
’n Deernisvolle verhaal oor verlies, hoop en geloof: Toe ons in Ghrieshuis was deur Maretha Maartens is nou beskikbaar by LUCA!
3 dae oor om in te skryf! WEN So lyk ’n vrou: My 40 jaar van hel saam met ’n narsis deur Ilse Verster (31 Mrt.)
Een gelukkige leser kan die week wegstap met Ilse Verster se debuut, So lyk ’n vrou!