C

Wie is Ludo Labuschagne nou eintlik? Kyk na François Bloemhof se voorlesing uit Die duiwel maak my hart so seer om uit te vind
 More about the book!

‘Jare voor Agatha Christie in my lewe sou kom, het die getuienis teen my begin opbou.’

François Bloemhof het onlangs voorgelees uit Die duiwel maak my hart so seer – die eerste roman in sy wiedoenit reeks met anti-held Ludo Labuschagne aan die stuur.

In Die duiwel maak my hart so seer vind Ludo uiteindelik sy doel in die lewe: om raaisels op te klaar. Dis 1981, en Ludo probeer uitpluis wie so duiwels is om die Van Biljons te teister.

Kyk na die voorlesing op YouTube:

***

Die tweede boek in die reeks, Kry vir jou, het ook onlangs by LAPA Uitgewers verskyn!

Lees nog:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book excerpts Book extracts Die duiwel maak my hart so seer François Bloemhof Kry vir jou LAPA LAPA Uitgewers Uittreksel


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments