C

3 dae oor om in te skryf! WEN So lyk ’n vrou: My 40 jaar van hel saam met ’n narsis deur Ilse Verster (31 Mrt.)
 More about the book!

Een gelukkige leser kan die week wegstap met Ilse Verster se debuut, So lyk ’n vrou!

In So lyk ’n vrou … vertel Ilse van Esli se heelwording en hoe sy, ná ’n leeftyd van mishandeling, in ’n rooi rok op die strand kon staan met een vuis in die lug en vry kon voel.

Besoek LAPA Uitgewers op Facebook voor 31 Maart 2022 om in te skryf vir die kompetisie. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners word lukraak gekies en op 1 April aangekondig.

Neem nou deel op LAPA se Facebook-blad!

WEN! WEN! WEN! 🎉

Een gelukkige leser kan wegstap met Ilse Verster se debuut, So lyk ‘n vrou!

Al wat jy moet doen…

Posted by LAPA Uitgewers on Monday, 21 March 2022

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Ilse Verster Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers So lyk ’n vrou ... Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments