C

Kom vier die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert in Bloemfontein! (20 Apr)
 More about the book!

LUCA nooi jou hartlik uit na die bekendstelling van Klankgrens deur Maretha Maartens en Magda Slabbert!

In Klankgrens neem die skrywers hande om die verhaal van pyn, oorlewing en die diepe worstelinge van die grensoorlog se weermagvroue oop te vlek.

Moenie die geleentheid misloop nie!

Besonderhede

Datum: Woensdag 20 April 2022
Tyd: 17:30 vir 18:00
Plek: Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum (NALN), h/v President Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein
RSVP: Exclusive Books Loch Logan, 051 406 7560 of lochlogan@exclusivebooks.co.za

Covid-maatreëls sal gevolg word, so onthou asseblief jou masker!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Bloemfontein Boekbekendstellings Boekgeleenthede Book events Book launches Klankgrens LAPA LAPA Uitgewers LUCA Magda Slabbert Maretha Maartens


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments