C

Een gelukkig leser kan nou wegstap met Vita du Preez se volledige erotika-trilogie! Neem deel op Facebook voor 19 Mei
 More about the book!

LiefdeslesKlaskamer én Skoolgeld – dis die drie boeke waarmee jy vandeesweek kan wegstap in LAPA Uitgewers se jongste Facebook-kompetisie.

Liefdesles is die derde en laaste boek in Vita du Preez se erotika-trilogie. Daniël en Emma se verhouding bly ingewikkeld. Met ’n vervreemde vrou wat nie wil skei nie en ’n onverwagse swangerskap gaan hulle nog baie lesse oor die liefde moet leer.

Besoek LAPA Uitgewers op Facebook voor 19 Mei 2022 om in te skryf vir die kompetisie. Bepalings en voorwaardes geld. Wenners word lukraak gekies en op 20 Mei aangekondig.

Neem nou deel op LAPA se Facebook-blad!

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Competitions Klaskamer Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers Liefdesles Skoolgeld Vita du Preez Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments