LAPA Uitgewers
Make your own pizza at home! Try this simple recipe from I Cook, Because We Eat
In the mood for pizza? Try this amazing family-favourite recipe from I Cook, Because We Eat: Clover Mama Afrika Recipe Book!
’n Eerlike, deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning: Arendsvlerke vir Siebert deur Elsa Winckler – nou beskikbaar by LUCA
Nuut by LUCA! Arendsvlerke vir Siebert is ’n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Na ’n plaas in Afrika deur Irma Joubert misloop nie! (20 April)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Irma Joubert se jongste roman, Na ’n plaas in Afrika!
Wie het Demi Crowley vermoor? Vind uit in Skerwe deur Sally Partridge – nou beskikbaar by LAPA!
Skerwe deur Sally Partridge is ’n holderstebolder wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly. En dit is nou beskikbaar by LAPA!
I Cook, Because We Eat – 56 nourishing recipes, each exquisitely displayed in full colour
I Cook, Because We Eat: Clover Mama Afrika Recipe Book – a commemoration of our mothers’ hearty culinary skills – out now from LAPA Publishers!
Nou beskikbaar – kosmos en komete deur Instagram en Facebook digter Kaalwoorde / Ane Kotze
kosmos en komete, die debuutdigbundel van Kaalwoorde, ook bekend as Ané Kotzé, is nou beskikbaar by LAPA!
[Uittreksel] Hekel en word heel 2: Brenda hekel twee jaar se gebede aanmekaar in haar blokkieskombers
Lees Brenda se storie van hoop en genesing in Hekel en word heel 2. Plus, probeer haar patroon vir ’n maklike blokkieserp.
Nuut by LAPA: Vier immermooi liefdesverhale om die herfskoue af te weer
Nuut by LAPA Uitgewers in Maart 2021: Vier nuwe liefdesverhale deur Rene van Zyl, Corne van Rooyen, Magdaleen Walters en Dina Botha!
Nou beskikbaar op LAPA se webtuiste – vyf lekkerleesverhale vir enige bui!
Op soek na ’n lekker boek? Dan is jy op die regte plek! Hier is nog vyf Penguin Random House SA-titels nou beskikbaar op LAPA se webwerf.
Omslag onthulling: Skerwe deur Sally Partridge verskyn eersdaags by LAPA!
Skerwe, die Afrikaanse vertaling van Sharp Edges deur Sally Partridge, verskyn eersdaags by LAPA Uitgewers! Loer solank na die pragtige omslag.
‘Die twaalfde hou val met mening’: Lees ’n uittreksel uit Kroonwild, Henk Breytenbach se jongste distopiese roman
Lees ’n uittreksel uit Henk Breytenbach se jongste spanningsroman, Kroonwild.
Wen ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert (28 Maart)
Dis kompetisietyd! Een gelukkige leser kan vir die eerste keer ooit ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert, wen.
Graffiti-aanlynkuier: Kom vier die bekendstelling van Kroonwild deur Henk Breytenbach (25 Maart)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Kroonwild deur Henk Breytenbach.
Wen ’n Romanza-boekbondel vol liefde! Neem deel op Facebook voor 22 Maart 2021
Is jy lief vir die liefde? Dan staan jy ‘n kans om met ‘n bondel vol liefdesboeke weg te stap in LAPA se jongste Romanza-kompetisie!
Nou beskikbaar op LAPA se webwerf – vyf uitmuntende kookboeke om jouself mee te bederf
Of jy nou ’n bobaas kok is en of jy water op die stoof brand, hierdie kookboeke is vir jou! Vyf Afrikaanse resepteboeke van Penguin Random House SA is nou beskikbaar op LAPA se webwerf.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van Mieke deur Mariël le Roux mis nie! (23 Maart)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Mieke deur Mariël le Roux.
Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met François Bloemhof oor sy jongste misdaadroman, Die duiwel maak my hart so seer (18 Maart)
François Bloemhof in jou woonkamer? Sowaar! LAPA en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Die duiwel maak my hart so seer.
Wat doen jy as jou man se jong seun waarvan jy nie geweet het nie aan jou deur kom klop? Vind uit in Mieke deur Mariël le Roux
Liefde vra soms van jou om onmoontlik dapper te wees. Mariël le Roux se jongste roman Mieke is nou beskikbaar!
Vind hoop, inspirasie en antwoorde deur plaaslike skrywers by LUCA, ’n nuwe druknaam vir die Christenmark
Penguin Random House SA stel met trots bekend: LUCA, ’n Christendruknaam met ’n moderne aanslag.
Nuwe patrone en boeiende stories: Hekel en word heel 2 is ’n viering van 21 mense se oorwinnings!
Nuut by LAPA! Hekel en word heel 2 bevat nuwe patrone en stories oor hoe hekel 21 mense deur moeilike en donker tye gehelp het.