C

Wen ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert (28 Maart)
 More about the book!

Dis kompetisietyd! Een gelukkige leser kan vir die eerste keer ooit ’n getekende kopie van Elsa Winckler se jongste roman, Arendsvlerke vir Siebert, wen.

Hierdie boek is nog nie eers in die boekwinkels beskikbaar nie! Dit verskyn eersdaags by LUCA – Penguin Random House SA se nuwe druknaam vir die Christenmark.

Al wat jy hoef te doen is:

Onthou om hierdie opwindende nuus met jou vriende te deel!

Die kompetisie eindig 28 Maart 2021. Die wenner word 30 Maart aangekondig en word lukraak gekies. Bepalings en voorwaardes geld.

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Arendsvlerke vir Siebert Competitions Elsa Winckler Facebook Kompetisie LAPA LAPA Uitgewers LUCA Penguin Random House SA Wen Win


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments