Afrikaans
[Luister] Wilken Calitz gesels oor Swart swaan: ‘Die verhaal speel af in die dobbelonderwêreld van die Oos-Rand’
Skrywer Wilken Calitz was vroeër vanjaar ’n gas op But kaantie: die Ivor Price show. Luister hoe Wilken gesels oor die eerste keer toe sy verhaal Swaan swaan in sy kop verskyn het.
Lokprent: Nagjagter deur Jan Vermeulen is binnekort beskikbaar by jou naaste boekwinkel
Port Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika, skryf Jan Vermeulen in sy jongste roman, Nagjagter. Kyk na die lokprent, as jy dit sal waag.
[Video] ‘Seksuele geweld in ons land is ’n aktuele kwessie’: Hans du Plessis gesels oor Die opstand van Poppie Nel
Video: Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel, plaas ’n kollig op die seksuele misbruik van kinders en vrouers deur kerkleiers en mense wat hulle vertrou.
Sal Esperanze haar plaas en haar hart prysgee? Vind uit in Frenette van Wyk se nuwe romanse, In sonskyn en storms
Frenette van Wyk se nuwe historiese romanse, In sonskyn en storms, is nou as e-boek beskikbaar.
Na ’n aanslag op sy lewe vlug JJ van Solms die berge in: Lees ’n uittreksel uit By die brandende berg deur Piet van Rooyen
JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, moet vlug wanneer sy vennote hom probeer vermoor. Lees ‘n uittreksel uit By die brandende berg deur Piet van Rooyen.
Die noodlot het ander planne vir Evan en Anya in Ware noord deur Elsa Winckler
Nuut by LAPA Uitgewers: Ware noord deur Elsa Winckler, nou ook as e-boek beskikbaar.
Die Brug: Na die hel en terug in Angola deur bekroonde skrywer Deon Lamprecht is nou beskikbaar
In Die Brug deur Deon Lamprecht keer ’n groep ouddienspligtiges terug na Angola in 2018 op soek na afsluiting – en om die wrak te vind van die Ratel waarin ’n makker op die laaste dag van die oorlog gesterf het.
Graffiti-aanlynkuier: Lizz Meiring gesels met Hannes van Wyk oor Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade (16 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na ’n aanlynbekendstelling van Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade saamgestel deur Lizz Meiring.
Negentien minute (Nineteen Minutes) deur Jodi Picoult is nou in Afrikaans beskikbaar!
Jodi Picoult se uiters aktuele roman oor groepsdruk en boeliegedrag, Negentien minute, is nou in Afrikaans by Jonathan Ball Uitgewers beskikbaar. Meesterlik vertaal deur Daniel Hugo, Negentien minute is ook as e-boek beskikbaar.
Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair misloop nie! (9 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na ʼn aanlynbekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair.
Video: Willem Krog gesels met Kabous Meiring oor sy jongste roman, Alleen onder die maan
Kabous Meiring was onlangs in gesprek met Willem Krog oor sy jongste roman, Alleen onder die maan. Kyk na die video vir die voorlesing and gesprek.
Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Callie Roos oor In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper (14 Julie)
Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Callie Roos se nuwe boek, In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper.
‘Die Vrystaatse winternag ruik na die dood en ’n belofte van ryp’: Lees ’n uittreksel uit My naam is Legio deur Madelein Rust
Sal forensiese sielkundige Renata Malan uiteindelik antwoorde vind? Het sy die moordgeen by haar pa geërf? Lees ’n uittreksel uit Madelein Rust se jongste roman, My naam is Legio.
Hy lyk soos ’n Keltiese kryger en aanvaar nie ‘nee’ vir ’n antwoord nie: Lees ’n uittreksel uit Die Ier se ultimatum deur Nelia Engelbrecht
Lees ‘n uittreksel uit Die Ier se ultimatum deur Nelia Engelbrecht. Die heruitgawe het in Junie by LAPA Uitgewers verskyn ter viering van Romanza se vyftiende bestaansjaar.
Ontvlug na ’n beter tyd met Wenkbrou se jongste e-rotika, Liefde in die tyd van Corona deur Elsa Winkler
LAPA Uitgewers en Wenkbrou stel bekend Liefde in die tyd van Corona deur Elsa Winkler, e-rotika op sy beste!
Graffiti-aanlynkuier: Hans du Plessis gesels met Kabous Meiring oor Die opstand van Poppie Nel (2 Julie)
LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na ‘n aanlynkuier met Hans du Plessis. Kom gesels met die skrywer oor sy nuwe roman, Die opstand van Poppie Nel.
Nuut by Jonathan Ball Uitgewers – In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper deur Callie Roos
Wat beteken dit om vandag ’n Christen te wees? Vind uit in Callie Roos se jongste boek, In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper.
Afspraak met moord is nou beskikbaar as oudioboek, voorgelees deur Bouwer Bosch
Het jy die nuus gehoor? Afspraak met moord deur Jana Marx is nou beskikbaar as oudioboek by Audible, voorgelees deur die bekende akteur Bouwer Bosch.
Kom vier die virtuele bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan (25 Junie)
Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Willem Krog se jongste roman, Alleen onder die maan.