C

Video: Willem Krog gesels met Kabous Meiring oor sy jongste roman, Alleen onder die maan
 More about the book!

Kabous Meiring was onlangs in gesprek met Willem Krog oor sy jongste roman, Alleen onder die maan.

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti-boeke het ‘n virtuele bekendstelling gehou om Willem se nuwe boek te vier. Alleen onder die maan speel af in Johannesburg iewers in die nabye toekoms.

Willem skop die bekendstelling af met ‘n voorlesing oor hoe die destydse maanlanding die karakter Jaco Malan se verbeelding aangegryp het. Daarna volg ‘n insiggewende gesprek oor temas in die boek.

Kyk na die video:

Posted by Graffiti Books & Stationery on Thursday, June 25, 2020

 

Lees ook:

Alleen onder die maan is as e-boek beskikbaar:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Alleen onder die maan Graffiti Boeke Interviews Jonathan Ball Uitgewers Kabous Meiring Video Willem Krog


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments