C

Graffiti-aanlynkuier: Kom gesels met Callie Roos oor In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper (14 Julie)
 More about the book!

Jonathan Ball Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die aanlynbekendstelling van Callie Roos se nuwe boek, In Christus – Van toeskouer tot spoortrapper.

Callie gesels Donderdag, 14 Julie, met Stephan Joubert oor wat dit beteken om vandag ’n Christen te wees.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Dinsdag 14 Julie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti se Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Callie Roos gesels met Stephan Joubert oor In ChristusDatum: 14 Julie 2020Tyd: 19:00

Posted by Graffiti Books & Stationery on Friday, June 12, 2020

 

Ook beskikbaar as e-boek:

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Aanlynbekendstelling Afrikaans Book events Book launches Callie Roos Graffiti Boeke In Christus: Van toeskouer tot spoortrapper Jonathan Ball Uitgewers Virtual book events


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments