C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie die bekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair misloop nie! (9 Julie)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou na ʼn aanlynbekendstelling van As jy van moord droom deur Deborah Steinmair.

Marion Holm sal in gesprek wees met Deborah oor haar jongste verhoudingsriller wat sy oorsprong vind in die storie van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 9 Julie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Wednesday, July 1, 2020

Ook beskikbaar as e-boek:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans As jy van moord droom Book events Book launches Deborah Steinmair Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier LAPA LAPA Uitgewers Virtual book events


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments