C

Graffiti-aanlynkuier: Lizz Meiring gesels met Hannes van Wyk oor Soete sonde, ’n kortverhaalbundel oor sjokolade (16 Julie)
 More about the book!

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou uit na ’n aanlynbekendstelling van Soete sonde, saamgestel deur Lizz Meiring.

Soete sonde is ’n versameling woorde oor die verleidelikste ding op aarde: Sjokolade.

Lizz, ’n selferkende plesiervraat, hedonis en sjokolis, sal in gesprek wees met Hannes van Wyk oor hierdie smullekker kortverhaalbundel wat stories bevat deur Jak De Priester, Johann Smith, Gielie Hoffmann, Henque Heymans, Lizette Murray en meer.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 16 Julie 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Thursday, July 9, 2020

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Aanlynbekendstelling Afrikaans Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier LAPA LAPA Uitgewers Lizz Meiring Soete sonde


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments