C

Afspraak met moord is nou beskikbaar as oudioboek, voorgelees deur Bouwer Bosch
 More about the book!

Het jy die nuus gehoor? Afspraak met moord deur Jana Marx is nou beskikbaar as oudioboek.

Die bekende akteur Bouwer Bosch het die voorlesing gedoen en Deon Meiring and Peach van Pletzen het gehelp om die meesterstuk te skep.

Afspraak met moord het vanjaar by LAPA verskyn en vertel die angswekkende verhaal van een van die opspraakwekkendste moordsake in die land se geskiedenis.

Categories Afrikaans Non-fiction South Africa

Tags Afrikaans Afspraak met moord Audible Audiobook Bouwer Bosch Cecelia Steyn Deon Meiring Jana Marx Krugersdorp Cult Peach van Pletzen


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments