C

[Video] ‘Seksuele geweld in ons land is ’n aktuele kwessie’: Hans du Plessis gesels oor Die opstand van Poppie Nel
 More about the book!

Hans du Plessis se jongste roman, Die opstand van Poppie Nel, plaas ’n kollig op die seksuele misbruik van kinders en vrouers deur kerkleiers en mense wat hulle vertrou.

‘Seksuele geweld in ons land is ’n aktuele kwessie,’ sê die skrywer in ’n video-onderhoud met Heino du Plessis. ‘Kerkmense is deesdae in die nuus juis as gevolg van die seksuele mishandeling van mense wat hulle vertrou, mense wat in hulle glo. Dis ’n misbruik van die godsdiens, dis ’n misbruik van die Bybel, en dit gee vir die misbruiker, die oortreder, eintlik ’n manier om vashou te kry op ‘n kind veral. Dis ‘n uitbuiting van die geloof.’

Kyk na die video:

Kry die e-boek hier:

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Die opstand van Poppie Nel Hans du Plessis Heino du Plessis Interviews LAPA LAPA Uitgewers Skrywer-inspirasie Video


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments