Kom ontmoet die vroueskrywers van LUCA Christelike titels in Klerksdorp! (31 Aug)
More about the book!
LUCA, die Christendruknaam van LAPA Uitgewers, nooi jou graag om Ina Bonnette, Elsa Winckler, An-Mari do Carmo en Louise Viljoen te kom ontmoet by NG Kerk Doringkruin in Klerksdorp!
Hoe het Elsa gevoel om die eerste boek in LUCA se stal te skryf? Watter godsdienstige lesse bied Louise se boek vir die hedendaagse gesin? En hoe het Ina en An-Mari hul lewensverhale verwoord?
Kom vind uit!
Besonderhede
Datum: Woensdag 31 Augustus 2022
Tyd: 18:00 vir 18:30
Plek: NG Kerk Doringkruin, Knoppiesdoringstraat 1, Doringkruin, Klerksdorp
Ingang: Gratis! Koop ’n getekende boek deur die skrywer van jou keuse
RSVP: Louise van der Merwe by 079 471 3901
Lees ook:
- ‘Ek het dadelik besef ek is in groot gevaar’: Lees die Inleiding tot Ina Bonnette se aangrypende verhaal, INA
- Video: Elsa Winckler lees ’n stukkie uit haar geestelike roman, Arendsvlerke vir Siebert
- ‘Ek was banger vir my ma om dit te lees as om dit in die res van die wêreld in te stuur!’ An-Mari do Carmo gesels oor Toe als groen was
- ‘Week 1: Kom ons wees bereidwillig’ – lees ’n uittreksel uit Gesinstyd met God deur Louise Viljoen!
Categories Afrikaans Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans An-Mari do Carmo Boekgeleenthede Book events Elsa Winckler Ina Bonnette Klerksdorp LAPA LAPA Uitgewers Louise Viljoen LUCA NG Kerk Doringkruin