Klerksdorp

Kom ontmoet die vroueskrywers van LUCA Christelike titels in Klerksdorp! (31 Aug)

LUCA, die Christendruknaam van LAPA Uitgewers, nooi jou graag om Ina Bonnette, Elsa Winckler, An-Mari do Carmo en Louise Viljoen te kom ontmoet by NG Kerk Doringkruin in Klerksdorp!

Gebaseer op ’n ware verhaal: Kom vier die bekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo in Klerksdorp! (4 Jun)

LAPA Uitgewers nooi jou graag uit na die boekbekendstelling van Toe als groen was deur An-Mari do Carmo – die aangrypende verhaal van ’n jong meisie wat uit ’n kultus ontsnap.

Kom kuier saam met drie van jou gunsteling Romanzaskrywers in Klerksdorp (5 Junie)

Kom kuier saam met Louise van der Merwe (Mode en motors), Felicia Snyman (In sy hart), en Didi Potgieter (Hart van ys) by From Shack to Sanctuary in Klerksdorp.