Wênkbrou

NOU beskibaar by Wenkbrou – Liefdesles deur Vita du Preez! #DisIngewikkeld

Vita du Preez se jongste roman is hier! Liefdesles is die derde en laaste boek in haar erotika-trilogie en volg op Klaskamer en Skoolgeld.

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dominique deur Erla-Mari Diedericks (8 Junie)

LAPA Uitgewers en Graffiti Boeke nooi jou graag na die virtuele bekendstelling van Dominique deur Erla-Mari Diedericks.

Hoe verander ’n wetsgehoorsame burger in ’n godfather-figuur? Henk Breytenbach gesels oor sy jongste roman, Kroonwild

Henk Breytenbach gesels oor sy jongste roman, Kroonwild, distopiese fiksie en sy skryfproses.

‘Die twaalfde hou val met mening’: Lees ’n uittreksel uit Kroonwild, Henk Breytenbach se jongste distopiese roman

Lees ’n uittreksel uit Henk Breytenbach se jongste spanningsroman, Kroonwild.

Lig jou Wenkbrou vir Kroonwild, Henk Breytenbach se jongste spanningsroman

Kroonwild, Henk Breytenbach se spekulatiewe spanningsroman, is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel en as e-boek.

’n BDSM-situasie wat skeefloop. ’n Beeldskone vrou in ’n koma. Lees ’n uittreksel uit Skoolgeld deur Vita du Preez

Erotika op sy beste – lees ’n uittreksel uit Skoolgeld deur Vita du Preez: ‘Wie ís hierdie Emma?! En die meneer Swart? Hy het gepraat van ‘ons’. Is hulle getroud? Het hulle kinders?’

Lees ’n uittreksel uit Vuur deur Marijke Greeff: vuurwarm e-rotika nou beskikbaar by Wenkbrou

Onblusbare e-rotika op sy beste: lees ’n vuurwarm uittreksel uit Vuur deur Marijke Greeff.

Gaan hierdie ’n duur les wees? Vind uit in Vita du Preez se jongste erotiese roman, Skoolgeld

Aanhangers van 50 Shades of Grey sal aanklank vind by Vita du Preez se jongste erotiese roman, Skoolgeld. Nou beskikbaar by Wenkbrou.

Graffiti-aanlynkuier: Moenie Vita du Preez in gesprek oor haar jongste erotiese roman Skoolgeld misloop nie! (17 Sep)

Graffiti Boeke en Wenkbrou nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Skoolgeld deur Vita du Preez.

Nuut by Wenkbrou: Roekeloos deur Christelle Woudberg, stomende e-rotika oor ’n MMA-vegter wat moet baklei vir liefde

Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of ’n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak.

Ontvlug na ’n beter tyd met Wenkbrou se jongste e-rotika, Liefde in die tyd van Corona deur Elsa Winkler

LAPA Uitgewers en Wenkbrou stel bekend Liefde in die tyd van Corona deur Elsa Winkler, e-rotika op sy beste!

Agter grendels deur Erla-Mari Diedericks, nou beskikbaar by Wenkbrou

Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná ’n insident op Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat ’n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.

‘Haar arms is om sy nek voor sy kan sê shiraz’: Lees ’n stomende uittreksel uit Didi Potgieter se e-rotiese roman, Perke

Voel jy ingeperk? Lees ’n uittreksel uit Didi Potgieter se stomende, sissende e-rotika, Perke.

Bederf jouself met Didi Potgieter se stomende, sissende e-rotika, Perke – slegs beskikbaar as e-boek

’n Onwaarskynlike paartjie beland onder een dak tydens inperking in Didi Potgieter se jongste e-rotiese roman, Perke.

Het jy ’n donker geheim? Bieg anoniem aan Wenkbrou tot einde April en jou storie word dalk opgeneem in Wenkbrou se biegboek

Het jy ’n geheim? ’n Sondige plesiertjie? ’n Donker fantasie? Tot einde April kan jy anoniem jou donkerste geheime aan Wenkbrou bieg. Die beste biegstories word opgeneem in Wenkbrou se biegboek.

‘Ek is nie okay nie. En dit is meer as okay.’ Lees ‘n uittreksel uit Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks

Lees ‘n uittreksel uit Erla-Mari Diedericks se eerlike en soms skreeusnaakse memoir, Seks, leuens en die internet.

Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks: ’n eerlike, skreeusnaakse memoir en nuttige gids oor aanlyn-afsprake

Seks, leuens en die internet deur Erla-Mari Diedericks is beskikbaar by Wênkbrou – ’n druknaam van LAPA Uitgewers.