Het jy ’n donker geheim? Bieg anoniem aan Wenkbrou tot einde April en jou storie word dalk opgeneem in Wenkbrou se biegboek
More about the book!

Psst … het jy ’n geheim?
Het jy ’n geheim? ’n Sondige plesiertjie? ’n Donker fantasie? Hou jy meer van jou troeteldier as jou eggenoot? Het jy ’n lelike flater begaan of jou onbehoorlik vergryp aan iets?
Skandalig groot of humoristies klein, LAPA Uitgewers lees graag jou biegstorie.
Tot einde April kan jy anoniem aan Wenkbrou bieg. Die beste biegstories word opgeneem in Wenkbrou se biegboek. (Jammer, geen visvang-grootpraat nie; Wenkbrou stel slegs belang in ware verhale.)
Wees anoniem. Klik hier: https://wenkbrou.co.za/bieg/
Het jy ’n geheim? ’n Sondige plesiertjie? ’n Donker fantasie? Tot einde April kan jy ANONIEM aan Wenkbrou bieg. Die beste biegstories word opgeneem in Wenkbrou se biegboek.Klik op die skakel hieronder om die vorm in te vul. Jou anonimiteit word beskerm deur die vorm wat nie e-posadresse, name of IP-adresse stoor of bekend maak nie. Klik hier: https://bit.ly/2RlCVcI
Posted by Wenkbrou/Eyebrow on Tuesday, April 14, 2020
Categories Afrikaans Fiction Non-fiction South Africa
Tags Afrikaans Call for submissions LAPA LAPA Uitgewers Wênkbrou Wenkbrou se biegboek