C

Graffiti-aanlynkuier: Moenie Vita du Preez in gesprek oor haar jongste erotiese roman Skoolgeld misloop nie! (17 Sep)
 More about the book!

Graffiti Boeke en Wenkbrou nooi jou uit na die aanlynbekendstelling van Skoolgeld deur Vita du Preez.

Riette Rust sal in gesprek wees met die skrywer oor haar jongste erotiese roman, wat glo aanhangers van 50 Shades of Grey na hul asems sal laat snak.

Moenie dit misloop nie!

Besonderhede

Datum: Donderdag 17 September 2020
Tyd: 19:00
Plek: Graffiti Facebook-blad
Facebook-uitnodiging

Posted by Graffiti Books & Stationery on Thursday, September 10, 2020

Categories Afrikaans Fiction South Africa

Tags Afrikaans Book events Book launches Graffiti Boeke Graffiti-aanlynkuier LAPA LAPA Uitgewers Skoolgeld Vita du Preez Wênkbrou


1 Votes

C

You must log in to post a comment

0 Comments